Description
Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin die klem op die stories in die 190 boeke val. Daar word van die standpunt uitgegaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerlinge daardeur gestimuleer word. Die Oxford Storieboom is an exciting beginner's reading series consisting of 190 readers. A holistic language approach is used, and the series is structured to engage all pupils. The focus falls on the story itself, as the series is based on the view that even those children who are not ready to interpret symbols are able to interpret a story and retell it.