MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Gesprekke oor Ingrid Jonker



(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige. 'n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vrie... more details


R169.00 from Loot.co.za

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R169.00

loading...

 Comparing 1 offers


tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author van der Merwe L.M.
Format paperback
ISBN 9780620371599
Pages 256
Publisher Hemel en See Boeke
Manufacturer Hemel En See Boeke
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige. 'n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en Andre P. Brink. Gesprekke wat dertig jaar gelede deur dr. L.M. van der Merwe, kliniese sielkundige, op band opgeneem is, is deur Petrovna Metelerkamp in boekvorm verwerk. Dit werp 'n nuwe lig op die lewe en tragiese sterwe van die jong Ingrid Jonker.
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.