Description
Die tema van "Die ring" is die balans tussen die manlike en vroulike eienskappe in elke mens. Ons patriargale samelewing berus op 'n foutiewe aanname, glo die skrywer. Die manlike element is nie belangriker as die vroulike nie. Ten einde voluit te lewe, is 'n balans of eenwording tussen 'n individu se manlikheid en vroulikheid nodig. Features Model 9780620318716 Product/Packaging Information Product Weight 0.365kg Product Dimensions 210mm(L) x 135mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.365kg Shipping Dimensions 210mm(L) x 135mm(W) x 15mm(H)