MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Kweek Dit Self



Kweek dit self is n alsomvattende gids vol praktiese riglyne wat jou sal leer hoe om jou tuin (groot of klein) ten volle te benut, hetsy met tradisionele of alternatiewe tuinbou metodes. Die inhoud is nie beperk tot alledaagse en bekende spesies nie, daar word metodes aangebied om ongewone en moderne variasies van elke tipe plant te kweek. Elke plant word op n geordende en logiese manier volledig ... more details

R385.00 from Loot.co.za

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R385.00

loading...

 Comparing 1 offers


tagged products icon   Similarly Tagged Products

Description
Kweek dit self is n alsomvattende gids vol praktiese riglyne wat jou sal leer hoe om jou tuin (groot of klein) ten volle te benut, hetsy met tradisionele of alternatiewe tuinbou metodes. Die inhoud is nie beperk tot alledaagse en bekende spesies nie, daar word metodes aangebied om ongewone en moderne variasies van elke tipe plant te kweek. Elke plant word op n geordende en logiese manier volledig bespreek, met besondere verwysing na die vereistes vir die voorbereiding van die grond, verdeling van die plante, die kweking, asook die oes en berging daarvan. n Lekker bonus is die bykomende wenke hoe om plante in houers te kweek, die geskikste plante vir verskillende spasies, hoe om peste te bekamp, plantmaats, en die beste wapens in die oorlog teen siektes en ander probleme. Met die oog op die haastige leser wat nie onnodige opleeswerk wil doen v**r besluitneming nie, is daar n gebruiksvriendelike opsomming van elke spesie en bykomende interessante inligting op so n manier saamgestel dat dit n plesier is om daarna vollediger inligting te bekom. Features Model 9781920217969 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.