Description
Hoe om van jou anderster kind n A+-kind te maak! Om n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind anders is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sys op die outismespektrum? Hoe gemaak met...