Description
n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue - en vir die wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek. In die boek word die heelal beskou deur 'n vroulike blik. 'n Bloemlesing om aan te gee vir 'n vriendin of 'n suster, vir ma's en vir dogters, vir geliefdes - omdat ons almal 'n bietjie so is, en ook nie so is nie. Features Model 9780798180665 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)