Description
Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Dan is die hele gesin in 'n motorongeluk is waarin niemand seerkry behalwe Mia nie. Mia sterf, omdat sy nie 'n veiligheidsgordel aan het nie. Omdat haar ma die een keer gese het sy kan op haar skoot sit. Dit gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe, en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Features Model 9780796322302 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)