Description
Oxford Storieboom Klankeis 'n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels.
Features
klem op die gebruik van klanke
die progressie van klanke soos saamgestel vanuit die riglyne in die KABV
lewensvaardigheid-temas is ingesluit
fotokopieerbare werksblaaie om leesonderrig te bevorder met kreatiewe pretblaaie asook interessante aktiwiteite vir leerders