Description
Oxford Storieboomis *n opwindende leesreeks. *n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Fase 1+ Eerste Sinne speel *n oorbruggingsrol tussen die boekies sonder teks in Fase 1 en die Stamstories in Fase 2 waar langer sinne gelees word.