Description
Die aktiwiteite help om vorms wat bymekaar pas en di* wat nie pas nie te identifiseer. Dit ontwikkel die waarnemings- en ko*rdinasievaardighede van die leerder. Die werkboek wat op die Stamstories van Fase 2 gebaseer is, help met die vaslegging van woordeskat.