Description
Oxford Storieboomis n opwindende leesreeks. n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self. Die Hoephoep-tak is n Po*sietak om kinders se bewustheid van ritme en rym te bevorder en om hulle te help om klankvaardighede te ontwikkel. Vir die meer gevorderde leser.