Description
Oxford Storieboomis n opwindende leesreeks. n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Fase 9 Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermo* en bou op woordeskat wat reeds in Uile verwerf is. Die boeke voer langer en ingewikkelder sinstrukture in en ontwikkel *n bewustheid van ander oogpunte