Description
Hierdie boekies ondersteun die ontwikkeling van klankvaardighede en is geskryf in natuurlik klinkende taal met sleutelwoorde uit Fases 1 tot 5. Die illustrasies is deur verskillende kunstenaars om leerders aan 'n verskeidenheid illustrasiestyle bloot te stel.