Description
Hierdie stories met ingeboude progressie is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en kontrolering van lees nodig het. Dit sal deur kinders met beide goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet kan word. Die stories is in vlakke georganiseer sodat kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat blootgestel word.