Description
Oxford Storieboomis *n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10*14, is *n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.
Die Fase 11 Stamstories bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan *n wye verskeidenheid skryfstyle blootgestel.