CYBER MONDAY - NOW LIVE VIEW DEALS

Storieboom Fase 15 Stamstories 'n Klein Bietjie Moeilikheid



Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van 'n holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Fase 15 het langer stories met minder illu... more details

R126.95 from Cleansafe Labs

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R126.95

loading...
Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van 'n holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Fase 15 het langer stories met minder illustrasies vir meer gevorderde lesers en kan as addisionele leesboeke in Graad 3 en 4, of as Stamstories in Graad 4 en 5 gebruik word. Verskeie temas word in die verskillende boekies gedek om voorsiening te maak vir die belanstellingsvlakke en -voorkeure van die lesers.
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.