CYBER MONDAY - NOW LIVE VIEW DEALS

Oxford Storieboom FASE17 Leesboek 2 Leesboek 2



Die Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 2 bevat eietydse leestekste vir leerders in die Intermedi*re Fase. Nuwe stories en gedigte is spesiaal vir die Storieboom-leser geskryf deur gevierde Afrikaanse skrywers soos Marita van der Vyver, Fran*ois Bloemhof, Philip de Vos en Carina Diedericks-Hugo.
n Groot verskeidenheid tekste is gebruik. Dus kan elke kind, ongeag vermo* en leesvaardigheid, die... more details


R256.95 from Cleansafe Labs

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R256.95

loading...
Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Die Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 2 bevat eietydse leestekste vir leerders in die Intermedi*re Fase. Nuwe stories en gedigte is spesiaal vir die Storieboom-leser geskryf deur gevierde Afrikaanse skrywers soos Marita van der Vyver, Fran*ois Bloemhof, Philip de Vos en Carina Diedericks-Hugo.
n Groot verskeidenheid tekste is gebruik. Dus kan elke kind, ongeag vermo* en leesvaardigheid, die boek ten volle benut.
Die vertrekpunt van alle tekste is die Suid-Afrikaanse kind en sy of haar verwysings teen die agtergrond van n vinnigveranderende w*reld. Afrikaans in di* boek praat padlangs, nogtans getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig. Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gebruik. Humor is n belangrike deurlopende komponent van die bundel, terwyl somberder Suid- Afrikaanse werklikhede kindervriendelik en toeganklik aangebied word. En met die hulp van interessante brokkies uit koerante word die gang van n groter w*reld, buite die landsgrense, ook vir die jong leser o ntsluit.
Die bundel is byeengebring deur die bekroonde skrywer Rachelle Greeff.
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.