CYBER MONDAY - NOW LIVE VIEW DEALS

Oxford Storieboom FASE17 Leesboek 3 Leesboek 3



Di* boek sal leerders aan die lees kry en aan die lees hou.
DieOxford Storieboom Leesboek 3is geskryf in vandag se taal vir vandag se kinders. Dit gaan oor sake van die dag: tsoenamis, opwindende China, n oomblik saam met een van ons eie Olimpiese swemhelde, hoe om jouself in te burger (en maats te maak) in die vreemde ... tot n yskas wat praat. Van die beste skrywers in Afrikaans dra by: An... more details


R256.95 from Cleansafe Labs

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R256.95

loading...
Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Di* boek sal leerders aan die lees kry en aan die lees hou.
DieOxford Storieboom Leesboek 3is geskryf in vandag se taal vir vandag se kinders. Dit gaan oor sake van die dag: tsoenamis, opwindende China, n oomblik saam met een van ons eie Olimpiese swemhelde, hoe om jouself in te burger (en maats te maak) in die vreemde ... tot n yskas wat praat. Van die beste skrywers in Afrikaans dra by: Antjie Krog, Marita van der Vyver, Fran*ois Bloemhof, Philip de Vos, George Weideman, Pieter W. Grobbelaar en Danie Marais.
Die tekste sal tot elke Suid-Afrikaanse kind spreek ongeag leesvaardigheid of agtergrond. Dit dek die lewe soos hulle dit ken, waar hulle ook al vandaan kom. Humor loop soos n draad deur die leesboek (soos die illustrasies getuig). Interessante koerantbrokkies bring ook verre w*relddele tot binne-in die klaskamer.
Al praat die Afrikaans van Leesboek 3 padlangs, getuig elke bladsy van gehalte-taalonderrig.
Die bundel is saamgestel deur Rachelle Greeff, s kry w er en boekeredakteur.
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.