Description
Hierdie woordeboek spog met meer as 11 000 inskrywings waarvan elkeen 'n bondige, treffende vertaling bevat. Waar nodig, is voorbeelde en grammatikale verduidelikings ingesluit. Steeds die ideale hulpmiddel by die aanleer van of Afrikaans of Xhosa en vir vlotter kommunikasie.