Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfotos en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.