Description
Ruan De Waal has written most of the songs on his new album himself, while four of the songs are written by South African songwriter Anton Botha. Ruan and his guitar technician Dirk van Niekerk worked on the album for over a year and it offers something new for everyone, especially young people.
Ruan het vir die nuwe album die meeste van die liedjies self geskryf, terwyl daar vier uit die pen van die bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer Anton Botha spruit.Ruan en sy klankingenieur Dirk van Niekerk het meer as n jaar aan sy nuwe album gewerk en hy bied daarmee iets vir almal maar veral jongmense kan na iets nuuts in die mark uitsien.